We should all do this everyday of our lives!

Colossians 3:23

Whatever you do, do it heartily, as unto the Lord and not unto men.

What a big difference enthusiasm!

When you work with someone who loves what he does he let all about interesting and exciting place.

These people bring a spirit of joy to their work that has nothing to do with how big or small their salary is.

Make today a day of enthusiasm.

Experience joy in everything you do and praise God for everything!

Prayer: Our Father in heaven, renewed my enthusiasm for my work and help me Lord to find joy in what I do. amen

Enjoy your Friday

Kolossense 3:3

Wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense nie.Wat ‘n groot verskil maak entoesiasme nie!

Wanneer jy saam met iemand werk wat hou van wat hy doen laat hy alles daaromtrent interessant en opwindend vind.

Sulke mense bring ‘n gees van vreugde na hulle werk toe wat niks te doen het met hoe groot of klein hulle salaris is nie.

Maak vandag ‘n dag vir entoesiasme.

Vind vreugde in alles wat jy doen en eer God vir alles!

Gebed: Ons Vader in die hemel, vernuwe my entoesiasme vir my werk en help my Here om vreugde te vind in wat ek doen. Amen

Geniet jou Vrydag

Advertisements

One thought on “We should all do this everyday of our lives!

  1. Followers of Christ should show their love for each other and the world and should show their unity to others, remembering the Last Supper of the lord. – Volgelinge van Christus sou hulle eenheid in verbondenheid moet wys aan die buitewêreld. In liefde vir mekaar moet hulle gereeld saamgekom om te vergader en die Woord van God te bestudeer en saam die liefdesmaaltijd ter herinnering van die Laaste Avondmaal van die Here nuttig.

    Like

Discussion settings done

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s