NUWE LEWE – onbekende skrywer uit die 19de eeu

My hart galop, skop en klop
my hele lyf bewe
skielik is jy by my
en ek ervaar weer lewe

Jou sagte blinkende oe
jou lippe saggies oor myne
jou lyf hier styf teen my
ek voel jou kurwes en jou lyne

sagkens teen my bors
ervaar en voel ek jou
jou hele lyf word myne
terwyl jy om my vou

My hart galop, skop en klop
my hele lyf bewe
skielik is jy by my
en ek ervaar weer lewe

Advertisements

One thought on “NUWE LEWE – onbekende skrywer uit die 19de eeu

Discussion settings done

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s